

(014) 777 1583/4/5
Tambotiestraat 1, Thabazimbi
info@hfm.co.za


BAIE GELUK AAN ONS NUWE SENIOR RAAD VIR 2026/2027!
Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat hierdie besondere eer ontvang. Mag julle met trots, integriteit en toewyding leiding neem en ’n positiewe verskil maak in die lewe van elke Frikkie.
Ons wens julle ’n suksesvolle termyn toe!
Ons onderneem!



